(Sien Mei 11 vir oorspronklike).
Ek het ‘n paar verbeteringe gemaak asook om ‘n stuk van my ‘Trio No 2 for Alto Recorder, Piano and Violin’ by te sit.
(Sien Mei 11 vir oorspronklike).
Ek het ‘n paar verbeteringe gemaak asook om ‘n stuk van my ‘Trio No 2 for Alto Recorder, Piano and Violin’ by te sit.
Lovely music that I don’t recognise and great pictures.
LikeLiked by 1 person
Thank you — I wrote and recorded that music. It is from the first movement of my second trio for recorder, piano and violin.
LikeLiked by 2 people
Wow I did wonder on that,. Really is beautiful 😊
LikeLiked by 1 person
I agree about the music, Young Lesley is a very talented man
LikeLiked by 1 person
Thanks very much! That movement went well, but I am still trying to develop more movements to match it.
The rule of i before e applies to me
When spelling my version of’Leslie’,
by the way. 🙂
LikeLike
My apologies Leslie, I shall try to remember 😦
LikeLike
Oulik! Kry net die geslag van daai kat reg. “Amber en HAAR sussie…” “Sy jaag HAAR stert”. Dan is dit perfek!
LikeLike
Dankie vir die! Ek het so gedink. maar R wil dit nie verander nie want sy onderwyseres het haar vertel dit moet ‘sy’ wees vir diere. Is sy definitief verkeerd?
LikeLike
Daardie onderwysers is absoluut, beslis en definitief verkeerd! Maar het R nie miskien die onderwyser verkeerd verstaan nie? Indien nie sou ek ‘n bietjie met daardie
onderwyser gaan gesels. Neem sommer die HAT saam met jou.
LikeLike
Dankie; ek sal verander en as sy iets daaroor te sê het sal ek met haar praat!
LikeLike
Nie noodwendig nie – in idiomatiese Afrikaans verwys ons dikwels met die “manlike” vorm van die voornaamwoorde na diere, al is hulle vroulik. Hier by ons word ons wyfiehond Muis gereeld ge-hy en ge-hom. Dis seker die verskynsel waarna die juffrou verwys het.
LikeLike
My kop is nou seer … !
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLike
Dis nie verkeerd om met vroulike voornaamwoorde na Amber te verwys nie – ek wou maar net die juffrou se standpunt motiveer.
LikeLiked by 1 person